Leesbegrip is die vermoë om geskrewe teks te verwerk, die betekenis daarvan te verstaan en om te integreer met wat die leser reeds weet. Leesbegrip berus op twee vermoëns wat met mekaar verband hou: woordlees en taalbegrip. Hierdie reeks is ‘n progressiewe beginner om te verstaan wat jy lees. Die uitleg van hierdie reeks maak voorsiening vir minimale nasien en/of selfkorreksie, Beskikbaar in Engels “Reading with Understanding”
R80,00
| Weight | 0,08 kg |
|---|---|
| Dimensions | 21 × 14,8 × 0,336 cm |

Thank you for shopping on our website. If you need any assistance please contact us